首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die rol van koolhidraatreserwes by kwekeryprestasie van appelhardehoutsteggies
Die rol van koolhidraatreserwes by kwekeryprestasie van appelhardehoutsteggies

 

作者: StassenP.J.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1985)
卷期: Volume 2, issue 3  

页码: 127-129

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1985

 

DOI:10.1080/02571862.1985.10634152

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Apple cuttings;Merton 793;survival

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Sterk eenjarige winterlote van 'n tien-jaar-oue Merton-793-moederplantasie is opgedeel in steggies van 30 cm lengte. Die basale steggie is gesny vanaf die punt van aanhegting, met die tweede en derde steggie in opeenvolgende posisies nader aan die lootpunt. Die posisie van steggies op die loot het geen verskil in bewortelings- persentasie voor bot tot gevolg gehad nie. Verskille in persentasie oorlewing tussen steggies vanaf verskillende lootposisies is egter verkry nadat steggies toegelaat was om te bot en te groei. Hierdie verskille het verband gehou met die werklike hoeveelhede koolhidrate wat die steggies bevat het.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1985, 2: 127–129

 

点击下载:  PDF (273KB)



返 回