首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van swartpunt by gars (Hordeum distichon) op ontkieming enα-amilase-aktiwit...
Die invloed van swartpunt by gars (Hordeum distichon) op ontkieming enα-amilase-aktiwiteit

 

作者: MareeP.C.J.,   CaimsA.L.P.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1985)
卷期: Volume 2, issue 1  

页码: 35-37

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1985

 

DOI:10.1080/02571862.1985.10634136

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: α-Amylase;barley;black-end;germination capacity;germination energy;Hordeum distichon

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Gesonde garssaad en swartpuntgarssaad vanaf verskillende lokaliteite is vergelyk. Die ontkiemingsenergie van gesonde saad was na een maand beduidend beter as die van swartpuntsaad. Na 'n opbergingperiode van twee tot drie maande het geen verskille in ontkiemingsenergie en -kapasiteit meer voorgekom nie. Die a-amilase-aktiwiteit was laer in swart- puntsaad as in gesonde saad. Ontkiemingsenergie en a- amilase-aktiwiteit het verskil tussen monsters vanaf verskillende lokaliteite. Ontkiemingskapasiteit is nie benadeel deur die voorkoms van swartpunt nie. Die resultate dui daarop dat swartpuntsaad wel geskik is vir gebruik as moutgars.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1985, 2: 35–37

 

点击下载:  PDF (192KB)



返 回