首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van kultivar, stikstofbemesting en tophoogte op die kwaliteit van oonddroog...
Die invloed van kultivar, stikstofbemesting en tophoogte op die kwaliteit van oonddroogtabak II. Chemiese kwaliteit

 

作者: G.J. Malan,   P.S. Hammes,   M.C. Dippenaar,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1998)
卷期: Volume 15, issue 1  

页码: 28-33

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1998

 

DOI:10.1080/02571862.1998.10635111

 

出版商: Taylor & Francis Group

 

关键词: Flue-cured tobacco;quality;chemical properties.

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die toenemende vraag na beter kwaliteit oonddroogtabak, het aanleiding gegee tot navorsing om te bepaal watter rol stikstofbemesting, tophoogte en kultivar speel. Vyf oonddroogtabakkultivars (TL33, OD86, A4, OD224 en OD212) is in 'n veldproef onderwerp aan drie stikstofbemestingspeile (70, 100 en 130 kg N ha−1) en twee tophoogtes (14 en 18 blare). Hoér stikstofbemesting en laer top het die konsentrasies van N, K, Cl en nikotien in die blad verhoog, terwyl die suikerinhoud terselfdertyd afgeneem het. Die K-inhoud het verminder van die onderste na die boonste blare, terwyl die CI- en nikotien-konsentrasies toegeneem het. Meer van die gesogte donker tabak is geproduseer waar die blad 'n hoér nikotien met gepaardgaande laer suikerinhoud gelewer het. 'n Swak verwantskap tussen fisiese en chemiese eienskappe het voorgekom.

 

点击下载:  PDF (319KB)



返 回