首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Minimum nagtemperatuur en groeiseisoenlengte van katoenproduserende gebiede in Suid-Afr...
Minimum nagtemperatuur en groeiseisoenlengte van katoenproduserende gebiede in Suid-Afrika

 

作者: DippenaarM.C.,   HumanJ.J.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1991)
卷期: Volume 8, issue 2  

页码: 78-84

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1991

 

DOI:10.1080/02571862.1991.10634584

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Base temperature;cotton;growing season;minimum temperature

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

'n Bewegende gemiddelde daaglikse minimum nagtemperatuur, T[mbar][nbar](per vyf dae) is oor 8–15 j vir 23 weer- stasies bereken wat verspreid in die katoenproduserende gebiede van die Republiek van Suid-Afrika aanwesig is. As onderste temperatuurdrempel, of basistemperatuur waarby groei van katoen staak, is 13°C aanvaar. Die daaglikse verandering van T[mbar][nbar]oor die periode vanaf 3 September tot 30 Mei aan elke lokaliteit is met 'n regressievergelyking beskryf. Die gemiddelde intreedatum van 13°C nagtemperatuur in die lente en die uittreedatum daarvan in die herfs, is vir elke lokaliteit bepaal. Katoengebiede op hoogtes van 900 tot 1 200 m bo seevlak ondervind 'n skerp daling in gemiddelde T[mbar][nbar]na die middel van die jaar, i.e. 16 Januarie, en die uittreedatum van 13°C kom in 60% van die jare teen die einde van Maart in meeste gebiede voor. Dit beperk die lengte van die groeigeisoen vir katoenproduksie.

 

点击下载:  PDF (426KB)



返 回