首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Empinese verwantskappe tussen veldkapasiteit en sekere fisiese grondeienskappe
Empinese verwantskappe tussen veldkapasiteit en sekere fisiese grondeienskappe

 

作者: BeukesD.J.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1985)
卷期: Volume 2, issue 3  

页码: 151-156

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1985

 

DOI:10.1080/02571862.1985.10634157

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Bulk density;field capacity;matric potential;soil texture;water retention

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Veldkapasiteit (VK) isin situbepaal op verskeie gronde in Wes- Kaapland. Grondtekstuur het gewissel van sand tot sandklei. Veldkapasiteit is op vyf dieptes bepaal en het gevarieer van 4,9% tot 27,2% op massabasis. Matrikspotensiaal by VK het gewissel van−9,1 tot−1,4 kPa. In totaal is 105 bepalings op 23 persele uitgevoer. Faktorontledings het 11 grondfisiese eienskappe in vier faktore gegroepeer ten opsigte van hul verwantskappe metin situ-VK.Hierdie faktore het aangetoon dat klei-inhoud, growwesand, matriksdigtheid (pb), versadigde hidrouliese geleivermoëen tydsverloop vanaf versadiging tot VK, die beste voorspellers van VK sal wees. Meervoudige re- gressies het bewys dat 'n voorspellingsvergelyking met vier ver- anderlikes, te wete klei, growwesand, pb enKs, 78% van die variasie in VK verklaar. Die regressiekoëffisiënte vir growwesand, Pb enKswas negatief, en klei positief, ten opsigte van VK (R= 0,88). Daar was 'n uitstekende reglynige verband tussen VK en waterinhoude wat by 10, 33 of 1500 kPa in die laboratorium bepaal is op versteurde monsters of onversteurde grondkerne (R= 0,89** - 0,97**). Deurdat waterretensie by hierdie drukke tussen 79% en 94% van die variasie inin situ-VK-waardes verklaar, kan hierdie maklike en vinnige laborato- riumbepalings as akkurate voorspellers van VK gebruik word.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1985, 2: 151−156

 

点击下载:  PDF (440KB)



返 回