首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Kleimineralogie, katioonuitruilkapasiteit en waterhouvermoëvan grondvorms in die Hoëvel...
Kleimineralogie, katioonuitruilkapasiteit en waterhouvermoëvan grondvorms in die Hoëveldstreek

 

作者: HattinghAstridM.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1986)
卷期: Volume 3, issue 3  

页码: 103-109

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1986

 

DOI:10.1080/02571862.1986.10634202

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Cation exchange capacity;clay mineralogy;soil forms;water holding capacity

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Kleimineralogiese data vir 12 grondvorms, wat algemeen in die Hoëveldstreek voorkom, is ondersoek. Die persentasie monsters waarin 'n bepaalde kleimineraal voorkom, is bereken. Daaruit is dit duidelik dat smektiet algemeen in gronde van die Arcadia-, Bonheim, en Rensburgvorms voorkom, maar minder algemeen in gronde van die Avalon-, Hutton-, Clovelly- en Westleighvorms. Tussen 30 en 318 monsters, uit geselekteerde boerderygebiede in die Hoëveldstreek, is gebruik om regressievergelykings vir die verband tussen katioonuitruilkapasiteit en klei-inhoud vir 19 grondvorms te bereken. Katioonuitruilkapasiteit, tesarne met klei-inhoud kan gebruik word om die waterhouvermoëvan grondvorms te bereken. Dit is opvallend dat die waterhouvermoëvan verskillende grondvorms met vergelykbare klei-inhoude, maar met 'n variërende katioonuitruilkapasiteit met tot meer as 50 persent kan verskil. Die korrelasie tussen katioonuitruilkapasiteit, kleiinhoud en waterhouvermoëis goed binne 'n grondvorm, maar varieer baie tussen grondvorms.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1986, 3: 103–109

 

点击下载:  PDF (409KB)



返 回