首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van nat grondtoestande op die vrugkwaliteit van appels
Die invloed van nat grondtoestande op die vrugkwaliteit van appels

 

作者: LourensA.F.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1986)
卷期: Volume 3, issue 3  

页码: 99-102

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1986

 

DOI:10.1080/02571862.1986.10634201

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Apples;fruit composition;internal breakdown;storage potential;waterlogging

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Vrugontledings op appels van bome op gedeeltelik versuipte gronde gedurende die vruggroei-periode het hoër Na- en B- en laer N- en Mg-peile getoon as appels van bome op droër gronde. Die vrugte van nat persele was fermer en het hoër suikerpeile gehad as diévanaf droër persele. Geen betekenisvolle verskille in omvang van interne verval gedurende koelopberging is gevind nie. Dit blyk dat grondvogbepalings die enigste betroubare metode is om versuipte toestande te identifiseer.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1986, 3: 99–102

 

点击下载:  PDF (295KB)



返 回