首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus beïnvloed
Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus beïnvloed

 

作者: du PlessisS.F.,   du PlessisH.M.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1987)
卷期: Volume 4, issue 1  

页码: 12-16

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1987

 

DOI:10.1080/02571862.1987.10634228

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Climate;fruit growth rate;fruit size;irrigation;Valencias

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

'n Ondersoek het aangetoon dat 'n hoogsbetekenisvolle (r= 0,96) verwantskap bestaan tussen waterverbruik van 'n volwasse sitrusboom en vruggroeitempo. Waterverbruik bereik 'n maksimum van 80–90 l/dag gedurende die periode Desember tot einde Maart, dit is dieselfde tyd wanneer vruggrootte snel toeneem. Sikluslengte van besproeiing speel 'n belangrike rol in vruggroei. 'n Kort sikluslengte lewer egalige vruggroei en dus groot vrugte. Die verskille in vruggrootte tussen twee seisoene vir 'n behandeling waarin geen vogstremming voorgekom het nie, is toegeskryf aan klimaatsverskille veral gedurende die vroeëdeel van die seisoen (Sept.–Jan.). Vruggroeitempo neem snel toe bokant 26°C.

 

点击下载:  PDF (259KB)



返 回