首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van grondsuurheid op koringkultivars (Triticum aestivumL.) met verskillende...
Die invloed van grondsuurheid op koringkultivars (Triticum aestivumL.) met verskillende vlakke van aluminiumverdraagsaamheid in die Oos-Vrystaat. I. Opbrengs

 

作者: BoschO.J.H.,   OttoW.M.,   HumanJ.J.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1996)
卷期: Volume 13, issue 1  

页码: 27-30

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1996

 

DOI:10.1080/02571862.1996.10634370

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Aluminium;percentage acid saturation;pH;wheat;yield

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

'n Veldproef is uitgevoer oor twee groeiseisoene (1993 en 1994) in die Oos-Vrystaat om te bepaal waiter opbrengsverskille daar bestaan tussen verskillende koringkultivars wat varieër in aluminium (Al) -verdraagsaamheid. Vier verskillende pH- en suurversadigingsvlakke is gebruikom nege koringkultivars se opbrengsverskille te kwantifiseer, en die indeling van kultivars volgens wortelkleurtoetsresultate in groepe van aluminium-verdraagsaamheid te bevestig onder veldtoestande. Die Al-verdraagsame, en Al-vatbare groepe soos ingedeel onder veldtoestande het 'n gemiddelde opbrengsverlaging van 20% en 57% onderskeidelik getoon by 'n pH (KCl) van 3.5–3.8 en persentasie suurversadiging (%SV) van 32.5–39.1% in vergelyking met 'n grondsuurheidsvlak van pH (KCl) 4.3–4 en %SV van 11.6–12.7%.

 

点击下载:  PDF (281KB)



返 回