首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van voedingsoplossingkonsentrasie op groei van growweskilsuurlemoen en Troy...
Die invloed van voedingsoplossingkonsentrasie op groei van growweskilsuurlemoen en Troyer citrange saailinge

 

作者: CoetzeeJ.G.K.,   HoltzhausenL.C.,   BarnardR.O.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1988)
卷期: Volume 5, issue 2  

页码: 84-88

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1988

 

DOI:10.1080/02571862.1988.10634258

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Citrus nurseries;conductivity;nutrient solutions

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

In sitruskwekerye word vegetatiewe groei gestimuleer deur die konsentrasie van voedingstowwe in die groeimedium so hoog moontlik te handhaaf. Dit kan egter te hoëkonsentrasie teweegbring. In die ondersoek is gevind dat growwe- skilsuurlemoensaailinge (GS) optimaal groei waar sproeibemes was met 'n gebalanseerde voedingsoplossing, waarvan die elektriese geleiding (EG) 150 mS m−1was. Troyer citrange (TC) het die beste by 'n EG van 450 mS m−1gegroei. Periodieke ongunstige toestande waar die EG nie optimaal was nie, het groei ook onderdruk. Die EG van 'n blaarekstrak was 'n goeie aanwyser van die EG van die voedingsoplossing vir GS maar swakker vir TC. Die asinhoud van die blare was egter deurgaans 'n swak aanwyser van die EG van die voedingsoplossing.

 

点击下载:  PDF (302KB)



返 回