首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Effek van bewerkingstyd op die afname van totale swawel in geselekteerde Suid-Afrikaans...
Effek van bewerkingstyd op die afname van totale swawel in geselekteerde Suid-Afrikaanse gronde

 

作者: du ToitM.C.,   du PreezC.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1995)
卷期: Volume 12, issue 3  

页码: 128-131

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1995

 

DOI:10.1080/02571862.1995.10634351

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Aridity index;ecotope;organic carbon;organic matter;total nitrogen

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

'n Afname van 4–70% in die totale S van bogronde as gevolg van bewerking het die vraag laat ontstaan hoe hierdie verlies verband hou met die periode van bewerking en of so 'n verwantskap tussen ekotope verskil. Bewerkte en nabygeleëekwivalente onversteurde gronde (0–200 mm) is by 50 lokaliteite, wat verspreid in die somerreënvalgebied voorkom (24°- 30°S en 24°- 30°0), gemonster. Die lokaliteite is geselekteer om 'n groot variasie in klimaatstoestande, grond- eienskappe en bewerkingsperiodes te verkry. Die tempo van swawelverlies is hoog gedurende die eerste paar jaar van bewerking, waarna dit afneem, totdat 'n nuwe ewewig bereik word. Die afnamepatroon van totale S het tussen ekotope verskil. Die persentasie verlies was groter in gronde met 'n hoër totale S, terwyl hierdie gronde, wat meestal in koeler gebiede met hoër reënval voorkom, ook langer neem om 'n nuwe ewewig te bereik as gronde met 'n laer totale S, wat meestal in warmer gebiede met 'n laer reënval voorkom.

 

点击下载:  PDF (227KB)



返 回