Die effek van plantpopulasie op die saadopbrengs van sonneblomkultivars
作者:
LoubserH.L.,
GrimbeekC.L.,
RobertsonL.A.S.,
BronkhorstBeulah,
SerfonteinC.,
van der SandtJ.C.,
期刊:
South African Journal of Plant and Soil
(Taylor Available online 1986)
卷期:
Volume 3,
issue 4
页码: 161-164
ISSN:0257-1862
年代: 1986
DOI:10.1080/02571862.1986.10634214
出版商: Taylor&Francis Group
关键词: Cultivar;plant population;sunflower
数据来源: Taylor
摘要:
'n Aantal sonneblombasters is vergelyk by drie plantpopulasies oor twee seisoene te Ermelo, Sandvet en Warmbad. Die doel was om die kompensasievermoëvan kultivars te bepaal vir 'n swak stand. Onder laepotensiaal-toestande was die kultivar X plantpopulasie-interaksie nie beduidend nie, wat aantoon dat kultivars soortgelyk op plantpopulasie reageer het. Onder mediumpotensiaal- toestande het die vinnige kultivars hoër populasies benodig om 'n hoëopbrengs te gee en onder hoëpotensiaal- toestande is plantpopulasie 'n belangrike faktor wat die prestasie van kultivars beïnvloed. Die kultivars AS 504, SNK 25 en SO 323 het relatief goed presteer oor al drie populasies en onder hoë- sowel as laepotensiaal-toestande, wat aantoon dat hierdie kultivars geskik is vir gevalle waar Standprobleme met sonneblom kan voorkom.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1986, 3: 161–164
点击下载:
PDF (243KB)
返 回