首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Invloed van sekere grondeienskappe op aktiwiteit van atrasien
Invloed van sekere grondeienskappe op aktiwiteit van atrasien

 

作者: EhlersJ.G.,   ReinhardtC.F.,   NelP.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1988)
卷期: Volume 5, issue 1  

页码: 32-36

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1988

 

DOI:10.1080/02571862.1988.10634245

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Atrazine activity;soil factors

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die aktiwiteit van atrasien is in biotoetse onder gekontroleerde toestande ondersoek in 43 gronde vanaf 29 lokaliteite geleëin die somerreënvalstreek van Suid-Afrika. Sojabone en hawer is in afsonderlike proewe as toetsgewas gebruik. Geselekteerde grondeienskappe is met atrasienaktiwiteit gekorreleer. In beide proewe het % C, fosforvaslegging en klei-inhoud atrasienaktiwiteit goed voorspel, terwyl katioonuitruilvermoëen pH deurgaans swakker voorspellers was. In meervoudige regressie-analises is die grootsteR2-waarde verkry met 'n kombinasie van % C, P-vaslegging en klei-inhoud. Inagneming van % C, P- vaslegging en klei-inhoud by die gebruiksvoorskrifte vir atrasien behoort die risiko verbonde aan die gebruik daarvan op sekere gronde aansienlik te verminder en/of die effektiwiteit van onkruidbeheer te verhoog.

 

点击下载:  PDF (304KB)



返 回