首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van verdigtingspoging, klei-en waterinhoud op verdigting van geselekteerde ...
Die invloed van verdigtingspoging, klei-en waterinhoud op verdigting van geselekteerde Hoëveldgronde

 

作者: HenningJ.A.G.,   NelD.J.,   HarmseH.J. van M.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1986)
卷期: Volume 3, issue 3  

页码: 119-122

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1986

 

DOI:10.1080/02571862.1986.10634205

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Bulk density;clay content;penetration resistance;sorting;water content

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die verwantskap tussen kegelpenetrasieweerstand en droëbrutodigtheid word deur die mate van sortering beïnvloed. By swak sortering word laer penetrasieweerstande as in die geval van matige sortering met spesifieke brutodigthede geassosieer. Waterinhoud waarby maksimum verdigting plaasvind, word deur klei-inhoud en die omvang van die verdigtingspoging beïnvloed. Kritiese waterinhoud verhoog met toename in klei-inhoud en verlaag met toename in die omvang van die verdigtingspoging. Monsters van sanderige grand van die Viljoenskroon- en Bothaville-omgewings het tot hoëbrutodigthede by die onderskeie kritiese waterinhoude verdig.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1986, 3: 119–122

 

点击下载:  PDF (310KB)



返 回