首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Patrone van opkoms van sekere onkruide in veldtoestande
Patrone van opkoms van sekere onkruide in veldtoestande

 

作者: du ToitA.E.J,   Le Court De BillotM.R.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1991)
卷期: Volume 8, issue 3  

页码: 153-157

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1991

 

DOI:10.1080/02571862.1991.10634824

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Weed emergence patterns;weed seed longevity

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Opkomspatrone van 24 onkruidspesies, wat algemeen in bewerkte lande in somerreënvalgebiede voorkom, is ondersoek. Saad van onkruidspesies is gedurende die vorige herfs in die veld versamel. Een duisend sade van elk van die onkruide is ewekansig gekies uit die versamelde saad en in voorafgesteriliseerdegrand ingewerk. Meeste spesies toon gedurende die 1987/88, 1988/89 en 1989/90 seisoene 'n vroeësomer opkoms-piek.Acanthospermum glabraium, Datura stramonium, Galinsoga parvifloraenIpomoea purpureahet vroeg somer 'n hoëopkomspiek gevolg deur 'n lae opkomstempo gedurende die res van die seisoen. Siegs drie onkruide, naamlik,Cleome monophylla, Commelina benghalensisenXanthium strumarium, toon in die 1987/88 somer-groei- seisoen 'n tweede opkomspiek. Hierdie tweede piek is nie in die 1988/89 en 1989/90 somer-groeiseisoene herhaal nie. Onkruide soosChloris virgata, Crotalaria sphaerocarpa, Digitarla sanguinalisenEleusine indicahet gedurende al drie somer-groeiseisoene tot laat somer volgehou met kieming. Na drie groeiseisoene toon die totale opkomspersentasiesdat al die gesaaide sade nog nie opgekom het nie.

 

点击下载:  PDF (363KB)



返 回