首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die invloed van grondsuurheid op koringkultivars (Triticum aestivumL.) met verskillende...
Die invloed van grondsuurheid op koringkultivars (Triticum aestivumL.) met verskillende vlakke van aluminiumverdraagsaamheid in die Oos-Vrystaat. II. Wortelontwikkeling

 

作者: BoschO.J.H.,   OttoW.M.,   HumanJ.J.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1996)
卷期: Volume 13, issue 1  

页码: 31-34

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1996

 

DOI:10.1080/02571862.1996.10634371

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Aluminium;pH;roots;soil acidity;wheat

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

'n Veldproef is uitgevoer in die Oos-Vrystaat om te bepaal of kultivars wat verskil in aluminium (Al)-verdraagsaamheid ook verskil in wortelontwikkeling by verskillende grondsuurheidsvlakke. Drie kultivars wat varleër in Al-verdraagsaamheid is by vier grondsuurheidsvlakke in 'n verdeelde-perseelontwerp getoets. Die twee Al-sensitiewe-kuitivars, SST 124 en Betta, het 'n laer wortellengte as Tugela (Al-verdraagsaam) by 'n pH (KCl) van 4.2 en laer en 'n persentasie suurversadiging (%SV) van 22.3% en hoër getoon. Die wortelmassa van die Al-sensitiewe-kultivars was eers op 'n pH van 3.9 en %SV van 39.6% betekenisvol laer as die van die Al-verdraagsame-kultivars. Hierdie wortelstudie wys daarop dat die Al-verdraagsame-kultivar op 'n beter wortelontwikkeling as die Al-sensitiewe-kultivars onder suurtoestande gedui het.

 

点击下载:  PDF (284KB)



返 回