首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Implikasies van die oesindeks by navorsing verbouing van mielies
Implikasies van die oesindeks by navorsing verbouing van mielies

 

作者: HammesP.S.,   SteynbergR.E.,   BeyersE.A.,   KrielB.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1986)
卷期: Volume 3, issue 4  

页码: 171-175

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1986

 

DOI:10.1080/02571862.1986.10634216

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Biomass;harvest index;partitioning;yield;Zea maysL.

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die oesindeks van mielies is bepaal in vier veldproewe. Verskille tussen mieliekultivars het voorgekom. Kultivars wat hoëgraanopbrengste gelewer het in 'n kultivarproef, het ook deurgaans hoëoesindekswaardes gehad. In 'n langtermyn- bemestingsproef het behandelings wat kalium ontvang het, hoër oesindekse gelewer as diésonder kalium, terwyl stikstofbemesting die oesindeks verlaag het. By lae plantpopulasies kon geen duidelike patroon in oesindekswaardes waargeneem word nie, maar met verhoging van die plantbevolking bo 30 000 plante ha−1het die oesindeks in 'n wisselende mate afgeneem by al die kultivars wat ondersoek is. Dit het bygedra tot die verskynsel dat die rangorde waarin kultivars ten opsigte van graanopbrengs presteer het, verander het met verandering in plantbevolking. Die noodsaaklikheid om in mielieproewe ook die biologiese opbrengs (en dus oesindeks) te bepaal, word beklemtoon.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1986, 3: 171–175

 

点击下载:  PDF (396KB)



返 回