首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Voorspelling van die aanpassingsvermoëvan koringkultivars gebaseer op daglengte- en ver...
Voorspelling van die aanpassingsvermoëvan koringkultivars gebaseer op daglengte- en vernalisasiereaksie

 

作者: JoubertG.D.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1985)
卷期: Volume 2, issue 3  

页码: 120-122

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1985

 

DOI:10.1080/02571862.1985.10634150

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Cold requirement;photoperiod;vernalization;wheat

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die koue- en daglengtereaksies van koringkultivars in groeikaste is ondersoek as aanduiding van die produksiegebiede waar die betrokke kultivars sal aanpas. Die resultate toon dat die 24 koringkultivars wat ondersoek is, uiteenlopende koue- en daglengtereaksies vertoon. Klassifikasie van die kultivars op grond van hierdie inligting het goed ooreengestem met die nasionale kultivar-aanbevelings wat grootliks op die opbrengsprestasie In kultivarveldproewe gebaseer is.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1985, 2: 120–122

 

点击下载:  PDF (236KB)



返 回