首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die rol van sekere omgewingsfaktore by alachloraktiwiteit
Die rol van sekere omgewingsfaktore by alachloraktiwiteit

 

作者: ReinhardtC.F.,   NelP.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1984)
卷期: Volume 1, issue 1  

页码: 17-20

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1984

 

DOI:10.1080/02571862.1984.10634103

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Alachlor;clay percentage;herbicide;organic matter;soil moisture;temperature

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Biotoetse met graansorghum (Sorghum bicolorL.) is in potte in glashuise en groeikabinette uitgevoer. Geselekteerde grond- eienskappe is gekorreleer met alachloraktiwiteit. Organiese materiaalinhoud (% C) was die beste gekorreleerd met die aktiwiteit van alachlor en pH die swakste. Die r-waardes vir % C en kleipersentasie was 0,76 en 0,68 onderskeidelik. In meer- voudige regressie-analises is die grootsteR2-waarde met organiese materiaalinhoud en kleipersentasie verkry. Die effek van grondvog en temperatuur op die aktiwiteit van alachlor is ook ondersoek. By 20/10, 25/15 en 30/20°C dag/nag- temperatuurregimes was alachloraktiwiteit hoog in die grond by veldkapasiteit en versadigingspunt (2×veldkapasiteit), maar laag in lugdroëgrond.S.-Afr. Tydskr. Plant Grond1984, 1: 17–20

 

点击下载:  PDF (264KB)



返 回