首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Nitraatontledings as hulpmiddel by stikstofbemestingaanbevelings in die westelike mieli...
Nitraatontledings as hulpmiddel by stikstofbemestingaanbevelings in die westelike mielieproduserende gebiede van Suid-Afrika

 

作者: van der WaltP.P.,   du PreezC.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1991)
卷期: Volume 8, issue 1  

页码: 6-11

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1991

 

DOI:10.1080/02571862.1991.10634571

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Fertilization guidelines;inorganic-N;maize;nitrogen;residual-N

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die ondersoek is onderneem om vas te stei of nitraatontledings gebruik kan word om die huidige stikstof- bemestingsriglyne in die westelike mielieproduserende gebiede te verfyn. Verskeie stikstofbemestingsproewe is by verskillende terreine in die gebiede uitgevoer. By elk van die 14 proewe is die opbrengsreaksie van mielies tot verskillende peile van stikstoftoediening gemeet. Die nitraatkonsentrasie van die grond oor drie diepte-intervalle is ook biepaal by 11 van die 14 proewe voordat dit bemes is. Die resultate het getoon dat die nitraatkonsentrasie van grond met planttyd 'n betekenisvolle bydrae maak tot die opbrengs wat gerealiseer het. Daarom is daar ook 'n hoëkorrelasie tussen nitraatkonsentrasie en relatiewe opbrengs van die zero behandelings gekry. Die korrelasiekoëffisiënte neem toe met toenemende diepte-intervalle van grondmon-sterneming. Drumpelkonsentrasies is bereken waaronder daar verseker 'n opbrengsreaksie met stikstofbe- mesting sal wees asook waarbo daar geen opbrengsreaksie met stikstofbemesting sal wees nie. Hierdie drumpelwaardes kan in die praktyk geïmplementeer word om die huidige riglyne vir stikstofbemestingaanbevelings te verfyn sodat die bemestlng in die mielieproduserende gebiede meer koste-effektief gemaak kan word.

 

点击下载:  PDF (426KB)



返 回