首页   按字顺浏览 期刊浏览 卷期浏览 Die verwantskap tussen maksimum nitrifikasietempo en relevante eienskappe van gronde va...
Die verwantskap tussen maksimum nitrifikasietempo en relevante eienskappe van gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede in Suid-Afrika

 

作者: LaubscherD.J.,   du PreezC.C.,  

 

期刊: South African Journal of Plant and Soil  (Taylor Available online 1991)
卷期: Volume 8, issue 1  

页码: 22-26

 

ISSN:0257-1862

 

年代: 1991

 

DOI:10.1080/02571862.1991.10634574

 

出版商: Taylor&Francis Group

 

关键词: Cation exchange capacity;irrigated soils;nitrifying bacteria;organic carbon;pH

 

数据来源: Taylor

 

摘要:

Die oogmerk van die studie was om die verwantskappe tussen maksimum nitrifikasietempo (Kmaks) en relevante eienskappe van die gronde vanaf die sentrale besproeiingsgebiede uit te wys. Die verloop van nitrifikasie is in agt gronde, afkomstig van die gebiede, gemonitor na toediening van (NH4)2SO4teen die ekwivalent van 100 kg N ha−1aan beide die bo- en ondergronde. Eerste-orde vergelykings is gebruik om Kmakste bereken vanaf die NO3-N wat oor tyd geproduseer is. Die maksimum nitrifikasietempo's van die gronde is betekenisvol deur die nitrifiserende populasie (r= 0.73) en katioonadsorpsievermoë(r=0.75) beïnvloed. In beide gevalle neem Kmakslogaritmies toe met toenemende waardes van nitrifiserende bakterieëen katioonadsorpsievermoë. Alhoewel in sommige gevalle betekenisvol, beïnvloed grond-pH en organiese koolstof Kmaksminder, 'n Variasie van 72% in Kmaksword met katioonadsorpsievermoë, pH en organiese koolstof as veranderlikes in meervoudige regressie verklaar.

 

点击下载:  PDF (378KB)



返 回