|
11. |
Genotipe×omgewingsinteraksie by winterkoring in die Oranje-Vrystaat |
|
South African Journal of Plant and Soil,
Volume 3,
Issue 3,
1986,
Page 147-148
van DeventerC.S.,
Preview
|
PDF (173KB)
|
|
摘要:
Gesamentlike variansieanalises is uitgevoer op opbrengs, hektolitermassa en proteïeninhoud data verkry uit koring-evaluasieproewe wat in die Oranje-Vrystaat gedoen is. Die gebalanseerde datastelle het sewe winterkoringgenotipes, ingesluit wat op elk van 14 lokaliteite oor 'n periode van drie jaar geplant was. Genetiese- en interaksie-variansiekomponente is bereken en die implikasies wat dit inhou vir winterkoringteelprogramme is bespreek.
ISSN:0257-1862
DOI:10.1080/02571862.1986.10634210
出版商:Taylor&Francis Group
年代:1986
数据来源: Taylor
|
12. |
Anorganiese stikstof in mieliegronde van die Oranje-Vrystaat en Transvaal met planttyd, 1984 |
|
South African Journal of Plant and Soil,
Volume 3,
Issue 3,
1986,
Page 148-150
du PreezC.C.,
BurgerR.du T.,
Preview
|
PDF (240KB)
|
|
摘要:
Ondersoek is ingestel na die hoeveelheid anorganiese stikstof wat met planttyd gedurende die 1984/85-seisoen in mieliegronde van die Oranje-Vrystaat en Transvaal teenwoordig was. By 82 lokaliteite, wat verspreid oor hierdie gebied voorkom, is grondmonsters ingesamel. Grondmonsters is op 300 mm diepte-intervalle, tot 'n maksimum diepte van 1 200 mm geneem. Die ammoniumen nitraatinhoud van hierdie monsters is bepaal. Alhoewel die anorganiese stikstofinhoud van hierdie gronde baie tussen lokaliteite varieer, was dit van so 'n omvang dat dit beslis by stikstofbemestingsaanbevelings in berekening gebring behoort te word. Dit is veral die anorganiese stikstof in die ondergrond wat van belang is. Die anorganiesestikstof kon opgebouhet as gevolg van droogtetoestande en lae oesopbrengste gedurende die voorafgaande jare.
ISSN:0257-1862
DOI:10.1080/02571862.1986.10634211
出版商:Taylor&Francis Group
年代:1986
数据来源: Taylor
|
|